Subject: You won't want to miss this...

Dear friend,


Voetspore 2 - Die Laaste Eeu is almost ready to print!

We are working incredibly hard to get our three new and updated programmes ready for you by the end of this year. Voetspore 2 is the first of these that will be available by October 2022.



👣Voetspore 2- Die Laaste Eeu is gemik op kinders 10-16 jaar oud. Die leerplan dek onder andere Suid-Afrikaanse geskiedenis, natuurwetenskappe, kuns en taalontwikkeling.


Voetspore 2 gaan voort in die laat 1800’s toe goud en diamante ontdek is, wat gelei het tot die twee Vryheidsoorloë tydens die draai van die eeu. Dit neem jou deur die stormagtige tye in Suid-Afrika se geskiedenis, deur twee wêreldoorloë, apartheid en die vryheidstryd. Dit eindig met die huidige gebeure van die 21e eeu.


Dit sluit ook ‘n pragtige natuurwetenskappe-kursus, wat die verskillende geografiese areas van Suid-Afrika behandel, in. 


Voetspore 2 – Die Laaste Eeu bied wonderlike boeke deur skrywers soos FA Venter, Dalene Matthee, Maretha Maartens, Pieter Pieterse, Marianna Brandt, Jaco Jacobs, Kowie Rossouw en baie ander bekende Afrikaanse storievertellers!


In die natuurwetenskap afdeling gebruik jul nog meer fantastiese boeke om Suid-Afrika se nege biome te ontdek. Ons kyk na die savanne- en bosveldomgewings, die woestyn en semi-woestyn Kalahari en ons inheemse woude. Julle gaan terugreis in tyd deur die menslike nedersettingsaardrykskunde-afdeling. Daarna is die fokus op die belangrikheid van ons nasionale parke en natuurbewaring in Suid-Afrika. Daar is ook ‘n lys van briljante rolprente en dokumentêre wat jy kan deelmaak van jou studies! 👣


Lees meer - Voetspore 2 - Die Laaste Eeu

Voetspore 2- Die Laaste Eeu

Footprints will be at the Cape Town Expo on 1 October 2022


Come and see our beautiful story-based curriculum packages for multiple age levels.



Date: Saturday 1 October 2022 (9:00 – 15:00)

Venue: The Woodmill (Vredenburg Rd, Devonvallei, Stellenbosch)


Entrance fees for Visitors:

R80 per adult (Registrations open shortly.)

Children up to 18 years old are free.


You'll be able to look at hard copies of our colourful programmes:


Coming soon in 2023:
Barefoot Days – a Charlotte Mason-style programme for ages 4-8 years
Kaalvoet Pret – a Charlotte Mason-Style programme in Afrikaans for ages 4-8
Footprints – the Last Century – South African history unit study for ages 10-16

Nature Study Focus for August - Water Life

So far this year, we have focused on weeds, birds and flowers, trees and insects. This month, August it's about water life - rock pool, river or something similar....but even if you don't get to the water, just do SOMETHING, ANYTHING!


Then please share their nature study records on our Facebook group, to inspire all of us to do more nature study!


Regards
Shirley and Wendy


Powered by:
GetResponse